EntertainmentLifestyle
Koedoekoppies kán dans
'n Groot groep dogters van Laerskool Middelburg het as dansers van die Dream to Dance Academy aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deelgeneem waar hulle vir die SA Span gekies is wat hul land gedurende Juliemand in Los Angeles sal verteenwoordig:
Die dansers verwerf die volgende medaljes by die SA’s:
Mia Brewis: sewe silwer medaljes.
Tanya Schoombie: drie silwer en twee brons.
Nadia Strydom: drie silwer en een brons.
Nicole Strydom: drie silwer en twee brons.
Mieke Stapelberg: vier silwer en een brons.
Demi Coetzee: ses silwer en vier brons.
Zanel Potgieter: drie silwer en een brons.
Menke Jordaan: twee silwer en twee brons.
Selma van der Merwe: twee goud.
Katelynn Marais: vyf silwer en drie brons.
Michela Marnitz: drie silwer en drie brons.



