Local newsNews
Eienaar van bulletjies gesoek
Daar word gesoek na die eienaar van twee bulletjies, wat in die Belfast omgewing gevind is.
Die diere het geen tatoeër- of brandmerk nie, maar het oorplaatjies met ’n nommer op.
As iemand weet aan wie die bulletjies behoort, bel adj. Stoney Steenkamp (Middelburg Veediefstal- en Bedreigde Spesie Eenheid) by 013 249 1521 of 082 303 9935.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



