Local newsNews
Middelburgdam se sluis gelig
'n Sluis van die Middelburgdam is Vrydag gelig nadat goeie reen ontvang is die afgelope ruk.
‘n Sluis van die Middelburgdam is Vrydag gelig nadat goeie reen ontvang is die afgelope ruk.
Die dam was sowat 98% vol wat die lig van die sluis genoodsaak het.
Die sluis is 10:00 oopgemaak hoewel die publiek die maal nie die skouspel kon aanskou nie weens nasionale afsondering wat Donderdagaand met twee weke deur Prresident Cyril Ramaphosa verleng is tot 30 April.
Al die munisipaliteit se parke en openbare areas is tans vir die publiek gesluit.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



