Local newsNews

Al meer drank gesteel

Met die nasionale grendelstaat waartydens alle drankverkope gestaak is, word kriminele al makker om drank te bekom.

Met die nasionale grendelstaat waartydens alle drankverkope gestaak is, word kriminele al makker om drank te bekom.

Die diefstal van drank is aan die toneem met nog ‘n inbraak by ‘n bottelstoor in die Cafe 101 sentrum gedurende die nag.

Die waarde van die gesteelde drank is nie bekend gemaak nie.

Met die verlenging van die grendelstaat met nog twee weke, word die verbod op drankverkope ook verleng.

Geen drank mag tydens die nasionale afsondering vervoer word nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button