Local newsNews
Man help maskers maak
As jy niks anders het om te doen tydens die grendelstaat nie, begin saam met die vrouens maskers maak!Dit is presies wat Abrie van Wyk begin doen het.

Sy vrou, Brenda, en skoonma, Magda van Niekerk, het aanvanklik maskers gemaak.
Toe hulle verneem van die gesigmaskertekort, het hulle ingespring en, soos die Vroue Landbou Unie, vir ouetehuise, gesondheidswerkers en kontrakteurs, wat in hierdie tyd moet werk, maskers begin maak.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



