Local newsNews
CrossFit atleet laat haar nie deur inperking onderkry
Wat doen jy wanneer jy ’n fanatiese CrossFit atleet is en jy word drie weke ingeperk? Jy gaan plaas toe!
Gilmari Reyneke laat haar nie deur die inperking onderkry nie en oefen dat die sweet spat, om fiks te bly vir kompetisies later die jaar.
Sy het haar oefenroetine met www.mobserver.co.za gedeel.
Lees in hierdie week se Middelburg Observer meer oor haar oefeninge en waar sy in die Vrystaat oefen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



