Local newsNews
Pieter se begrafnis regstreeks uitgesaai
Die bekende Pieter Johnstone (45), wat Vrydag aan ’n hartaanval gesterf het, se begrafnis sal vandag om 13:00 regstreeks op Facebook uitgesaai word.

•Volg die meegaande instruksies om deel van die uitsending te wees.
•’n Volledige storie oor Pieter kan gesien word in hierdie week se Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



