Local newsNews
Karkopers word kapers
’n Jong man moes vir lewe en dood agter op ’n bakkie klou, terwyl ’n kaper met hom heen en weer deur Middelburg se strate gejaag het.
In die daaropvolgende gebeure het die kaper ’n ongeluk veroorsaak en het mnr. Peet Roos (wat agter op die bakkie was), die kaper vasgeklou tot die verkeersdepartement en polisie opgedaag het.
Mnr. Roos wou nie self met www.mobserver.co.za praat nie.
Dié gebeure het Dinsdagmiddag plaasgevind toe mnr. Roos twee mans gevat het vir ’n toetsrit met ’n bakkie.
Lees in vandag (Donderdag) se uitgawe van die Middelburg Observer van die traumatiese gebeure waar daar later ook ’n ongeluk met twee ander voertuie gevolg het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



