Local newsNews
Verdagte in saak waar selfone gesteel is, geïdentifiseer
Die verdagte wat gister aangekeer is nadat sowat R40 000 se juwele by ’n huis in Apiesstraat (Aerorand, Middelburg) gesteel is, het pas in die hof verskyn.
Victor Mahlangu word aangekla vir huisbraak.
Lees volledige storie: Dief sluip in huis rond terwyl vrou kinders bad
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



