Local newsNews

VIDEO: Jetski laasnag gesteel

’n Silwerkleurige Jetski is laasnag in Viljoenstraat (Mineralia, Middelburg) gesteel.

Me. Melissa Raubenheimer sê hulle het vanoggend op hul CCTV Videomateriaal gesien dat die Jetski presies om 01:30 op sy sleepwa uit die erf gestoot is.

Die registrasienommer van die sleepwa is FFR002MP.

Die Jetski het onder ’n afdak gestaan, maar was nie vanaf die pad sigbaar nie.

As enige persoon die sleepwa en Jetski opmerk, bel me. Raubenheimer by 082 927 6107.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button