Local newsNews

Kragopwekker opgespoor na polisie se flink werk

Die draagbare kragopwekker wat oornag gesteel is vanaf ’n perseel in Loeriestraat is binne ure opgespoor danksy die flink werk deur die polisie.

Die kragopwekker wat op ’n sleepwa gemonteer is, is deur polisie langs die Stoffbergpad gekry en ’n trok vol gesteelde goedere is vermoedelik betrokke.

Marietjie Boshoff, eienaar van die kragopwekker van R80 000 werd, het vertel hoe ’n Facebook leser die berig gesien het en laat weet het hulle sleepwa en die kragopwekker staan by die polisie.

Met hulle aankoms was dit bevestig dat die kragopwekker hulle s’n is.

Marietjie wil graag almal bedank vir hulle harde werk in die poging om hulle kragopwekker op te spoor.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button