Local newsNews
Kragopwekker gesteel in Loeriestraat
Daar was deur die loop van die nag ingebreek by ’n erf in Loeriestraat en daar word ’n beroep op inwoners gedoen om uit te kyk vir die gesteelde goedere.
Inbrekers het die hek oopgebreek by 19 Loeriestraat en ’n draagbare kragopwekker met sy sleepwa gesteel.
Die sleepwa is swart met ’n ligblou kap op en ’n oranje kragpaneel.
Indien iemand die kragopwekker waarneem, word hulle gevra om vir Martin Fernandes te kontak by 079 963 7501.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



