Local newsNews
Polisie soek na huisrowers wat pas huis beroof het
Die polisie is opsoek na ’n groep rowers wat pas betrokke was by ’n rooftog in Lebombostraat, Aerorand.
Hulle het gevlug in ’n wit Nissan MP200 bakkie, registrasienommer JFD427MP.
Al inligting wat op hierdie stadium beskikbaar is, is dat die booswigte gewapen is en dat inwoners hulle nie self moet probeer aftrek nie.
Die een booswig agter op die bakkie het ’n rooi T-hemp aangehad en die ander een ’n wit T-hemp.
Op hierdie stadium is die polisie nog besig om die dorp te fynkam.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



