Local newsNews
Amptelike aankondiging: Einde van De Voetpadkloof Buiteleweskou
In ’n amptelike aankondiging vandag het mnr. Koos Kleinsmith gesê dat die jaarlikse Buiteleweskou by De Voetpadkloof nie weer venjaar aangebied gaan word nie.

“Ons het ses suksesvolle skoue agter die rug en hou nou op ’n hoogtepunt op.”
•Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



