Local newsNews

Bakkie gesteel tydens atletiekbyeenkoms

Mnr. Louis Minnaar se Toyota Hilux bakkie is vanoggend gesteel terwyl hy by Laerskool Staatspresident C.R. Swart se Interhuisbyeenkoms was by HTS Middelburg se sportgronde.

Die byeenkoms is sowat ’n halfuur gelede verby en toe hy kom op die plek waar sy bakkie was, by die Framestraat ingang van dié skool, was sy bakkie skoonveld.

Hulle het dadelik na videomateriaal by die skool gaan kyk en gesien dat die bakkie al om 09:30 gesteel is.

•Dit is ’n wit Toyota Hilux dubbelkajuit bakkie, registrasienommer HDX165MP. As enigiemand die bakkie opmerk, bel mnr. Minnaar by 076 430 7998 of mnr. Frans Allers by 082 802 9282.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button