Local newsNews

Sluis word weer oopgemaak

Die Steve Tshwete Munisipaliteit het kennis gegee dat hulle weer die Middelburgdam se sluise sal moet oopmaak. 

Dit nadat daar goeie reën in die omgewing geval het en die dam ’n sterk inloop beleef. Die dam is tans 97% vol. Inwoners is gewaarsku om aktiwiteite naby die Klein Olifantsrivier te vermy omdat die watervlak vinnig gaan styg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button