Local newsNews
Soektog vir Middelburg seun duur voort
Die soektog vir Muller Steyn, wat Sondag in die see aan die Mosambiekse kus vermis geraak het, duur voort.
Volgens ‘n vriend van die familie huur Muller se ouers Arno en Nanette tans ‘n helikopter om te help soek na hul seun.
Hulle moet die helikopter in Amerikaanse dollar betaal per uur wat dit in die lug is.
Daar is ook gemotoriseerde valskermsweeftuie wat help soek.
Volgens die vriendin is verskeie van die Steyn familielede na Mosambiek om te help met die soektog.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



