Local newsNews
Help familie om na vermisde seun te soek
Die familie van die vermisde Muller Steyn het finansiële hulp nodig.
Muller het Sondagmiddag vermis geraak nadat hy saam met sy nefie in die see gaan swem het.
Daar word sedert sy verdwyning onverpoosd na hom gesoek.
‘n Familie vriend sê dat die Steyn egpaar ‘n helikopter teen meer as ‘n duisend Amerikaanse Dollar per uur huur.
Nog ‘n helikopter is oppad van Maputo af waarvoor hulle ook sal moet opdok.
Indien iemand die gesin finansieël wil bystaan kan hulle geld direk in Muller se ma Nanette se rekening inbetaal:
Nanette steyn
Absa
Spaarrekening
Rek nr: 2059660171
Tak: 632005
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



