Local newsNews

Vyf mense ernstig beseer in ongeluk op N4

Vyf mense is ernstig beseer in 'n ongeluk by die Arnot afrit op die N4.

Vyf mense is ernstig beseer in ‘n ongeluk by die Arnot afrit op die N4.

Die ongeluk het kort na sonsopkoms vanoggend gebeur.

Na wat verneem word het die voertuig die pad verlaat en gerol.

Die beseerdes is per MpumaCare- en Middelburg Provinsiale Ambulansdienste na Middelburg hospitale afgevoer.

 

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button