Local newsNews
Mannaprojek se Kersliedere by Kerslig
Die Mannaprojek het weer hul jaarlikse Kersliedere by Kerslig geleentheid by die Middelburg Care Village aangebied.

Omdat dit al tydens ’n vorige geleentheid uitgereën het, is daar vanjaar ’n tent opgesit en was daar geen vrese dat ’n paar reëndruppels die vlammetjies of hul geesdrif sou demp nie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



