Local newsNews

Busongeluk in Kranspoort, pad word gesluit

Daar was pas ’n ernstige busongeluk naby die Avontuur-afrit onder in Kranspoort.

Daar was ’n ernstige busongeluk naby die Avontuur-afrit onder in Kranspoortpas (N11).

Al die nooddienste is op die toneel en is daar pas verneem dat die pas toegemaak gaan word.

Volgens joernaliste op die toneel lyk dit of daar drie mense dood en talle beseer is.

Meer inligting sal later volg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button