Local newsNews

Liggiefees ’n week langer!

Die Liggiefees by die Middelburg Care Village is met ’n week verleng!

Weens die baie reën, het baie mense nog nie ’n draai gaan maak by die jaarlikse liggiefees nie.

Hulle sal bly wees om te weet dat die liggiefees verleng is tot 20 Desember (Sondag uitgesluit).

Hekke open om 17:00, sodat almal eers ’n draai deur die stalletjies kan stap en na al die vermaak op die verhoog kan luister.
Die liggiehekke maak om 19:00 oop.

Soos die vorige jaar, is toegang slegs R20 per persoon.

•Vir die kleingoed is daar ’n liggietreintjie waarin hulle kan ry, terwyl hulle na die liggies kyk.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button