Local newsNews
Laagwaterbruggie is toe
Die laagwaterbruggie onderkant die Kees Taljaardstadion is toe met die Klein Olifantsrivier wat sy walle oorstroom het.’n Sluis is vroeër vandag by die Middelburgdam oopgemaak en het al hierdie massas water in die Klein Olifants afgekom.

•Inwoners word gevra om ’n veilige afstand vanaf die bruggie en langs die rivier te stop, sou hulle wou kyk na die breë massa wat afspoel Loskop se kant toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



