Teen Vrydag het die dam op 74.39% gestaan, maar met die deurdringende reën in veral in ons opvangsgebied (Hendrina) oor die naweek het die dam nóg gestyg en vanoggend op 76.42% gestaan.
Damopsigter David Nonyana het pas weer bevestig dat daar steeds ’n sterk inloop is.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



