Local newsNews

Vrou spring uit brandende kar

’n Vrou moes vinnig stop en uit haar kar spring, toe die voertuig onverklaarbaar aan die brand geraak het.

Me. Nompumelelo Nxumalo was Woensdagoggend op pad werk toe, toe die voertuig begin vassteek naby Mandelarylaan.

Sy het ingedraai in Baviaanskloofstraat (Aerorand) waar die kar uitgesny het. Die volgende oomblik het sy die vlamme onder haar enjinkap sien uitpeul en het sy vinnig uit die kar gespring.

•Meer foto’s en ’n berig kan gesien word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button