Local newsNews

Verkeer hoop op weens water op pad

Inwoners van Hendrina Kragstasie (Pullenshope) is vanoggend opgehou toe damme water oor die laagwaterbruggie gespoel het tussen die N11 en die dorp self.

Trokke het deur die dam water gery, maar daar is steeds motoriste wat langs die pad staan wat wag dat die water moet wegvloei van die padoppervlakte af.
Daar is verneem dat dit tussen gisteraand en vanoggend 55mm in daardie area gereën het.

•In Middelburg het dit net so lekker gereën en is op plekke in die dorp al tussen 40 en 50mm teen 06:00 vangoggend gemeet.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button