Local newsNews

VIDEO: Dief vas nadat hy uit Cruiser steel

Die Middelburg middedorp ervaar ’n toename in misdaad. Straatrowers voer ’n skrikbewind onder besoekers aan die sakekern en daar word gedurig gewaarsku om die area liefs te vermy.

Mid Alarms het besluit om moue op te trek en ’n verskil te maak. Hulle doen nou weekliks voetpatrollies in die middedorp as ’n gratis gemeenskapsdiens.

Die gedugte span reaksie offisiere het reeds daarin geslaag om ’n boef op heterdaad te betrap en kort daarna te vang, nadat hy by ’n Toyota FJ Cruiser in die KFC parkeerterrein ingebreek en ’n selfoon en beursie gesteel het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button