Local newsNews
Vlieg in ’n helikopter
Op 9 November kry inwoners die geleentheid om helikopterrite op hulle voorstoep te geniet.
Daar word vanaf 9:00 vanaf die Middelburg Mall teen R250 per persoon gevlieg.
Fondse wat ingesamel word gaan aan die M.O.T.H.’s organisasie.
Vir navrae bel Frans van Dyk by 082 920 4379.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



