Local newsNews

Liefdevolle tannie José oorlede

Die liefdevolle tannie José (Willemien) Viljoen (93) is Vrydag oorlede.

Tannie José het die grootste deel van haar lewe in Middelburg gebly en was die afgelope paar jaar ’n geliefde inwoner van die SAVF Tehuis vir Bejaardes.
Haar familie het haar beskryf as ’n saggeaarde, dierbare vrou.

’n Roudiens word Donderdag om 10:30 uit die Hervormde Kerk, Noord gemeente vir familie en vriende gehou. Vrydag om 11:00 sal ’n roudiens vir haar vriende by die SAVF Tehuis vir Bejaardes gehou word.

•’n Meer volledige berig verskyn in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button