Local newsNews
Twee mans dood na kettingbotsing op N11
Die N11 tussen Middelburg en Hendrina het nog twee lewens geëis na 'n botsing vanmiddag.

Daar is bevestig dat twee mans in die ongeluk, waarin drie voertuie betrokke was, dood is.

Nooddienste is tans op die toneel, en motoriste word gewaarsku om versigtig te ry.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



