Local newsNews

Kar rol tot op boer se plaas

Vyf mense kan hulself gelukkig ag dat hulle net ligte beserings opgedoen het na ’n voertuig vanoggend by Wonderfontein gerol het.

Die ongeluk het omstreeks 09:00 gebeur.

Na wat verneem word het die bestuurder van die voertuig beheer verloor. Die voertuig het die pad verlaat, verskeie kere gerol en op sy dak op ’n boer se plaas te lande gekom.

Een persoon is hospitaal toe geneem en die ander vier is vir ligte besering op die toneel behandel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button