Local newsNews

Bekende sakeman sterf na beroerte

’n Bekende sakeman van Middelburg, mnr. Nico Heyns (52), is Dinsdagmiddag oorlede, nadat hy die vorige dag ’n beroerte gehad het.

Mnr. Heyns se seun, Bennie, sê sy pa is Maandag in die Life Midmed Hospitaal opgeneem vir naarheid, waarna hy later die oggend ’n massiewe beroerte gekry het. Hy is oorgeplaas na die Life Kosmos Hospitaal waar hy Dinsdag gesterf het.

Die gesin is tans nog besig om begrafnisreëlings te tref.

•Persone wat met die gesin wil kontak maak, kan Bennie bel by 079 132 0263.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button