Local newsNews

Waterhiasinte bedreig Loskopdam

Gaan Loskopdam dieselfde pad volg as Hartbeespoortdam?

Indien die waterhiasinte in die Olifantsrivier nie vernietig word voor die reënseisoen nie, is die kanse goed dat dit sal gebeur.
Tonne waterhiasint groei in die Olifantsrivier.

As dié hiasinte afgespoel word Loskopdam toe, wag daar ‘n onmeetbare ekologiese ramp.

Die wateroppervlak van die rivier is nie meer sigbaar nie met die tapyt hiasinte wat die rivier oorgeneem het.

Die hoof van die wetenskaplike afdeling van die Mpumalanga Parkeraad, mnr. Johan Eksteen, sê dat ‘n studie getoon het dat daar reeds hiasinte naby die inloop van Loskopdam is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button