Local newsNews

VIDEO: Goliat vat nie twak nie

’n Man moet ’n grap kan maak én ’n grap kan vat.

Ongelukkig val volstruis se kind nie altyd vir grappies nie. Of miskien was volstruis die dag net nie lus vir grappies nie.

’n Man het die troppie volstruise mooi gevra om te verkas en met ’n groot glimlag weggestap toe ’n volstruis met die naam, Goliat, van agter op hom toesak.

Al wat ons kan sê is dat Goliat hierdie keer die beste daarvan afgekom het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button