Local newsNews

Country by Olifants River Lodge

’n Groot Countryvertoning met Lianie May en Jay, Clive Bruce, Lance James en Barbara Ray, asook Fatman, word op 29 Junie by Olifants River Lodge gehou.

Hekke open alreeds om 9:00 en die partytjie duur tot 21:00.
Vanaf 18:00 word ’n sokkiejol gehou.

Daar gaan vermaak wees vir kinders, kompetisies vir die besgeklede Cowboy en sy Cowboy meisie, kosstalletjies en natuurlik ’n plek om die kele te laaf.
Kaartjies beloop R120 per persoon.

Om saam te val met die dag se pret hou die Middelburg Observer ’n kompetisie waar ’n naweek se verblyf vir vier by Olifants River Lodge op die spel is. Stuur net jou naam en telefoonnommer na sjani@mobserver.co.za of sms 072 248 3855.

Die gelukkige wenner word op 28 Junie gekies.

 

 

 

 

Lees ook:

 

Trokdrywer ernstig beseer nadat hy in ander trok vasry 

Twaalfjarige wat in ongeluk gesterf het, op familieplaas begrawe

Dorp wil erfenisskatte bewaar

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button