Local newsNews

Bekende duiweboer oorlede

Mnr. Naas du Preez (63), ’n bekende by duiwewedvlugte en hitstjorbyeenkomste, is Sondag aan kanker oorlede.

Die begrafnis is Saterdag om 10:00 uit die NG Kerk, Kanonkop gemeente.

•Persone wat met die familie wil kontak maak, kan sy seun, Andries, bel by 072 248 9424.

•’n Meer volledige berig oor mnr. Du Preez kan gelees word in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button