Local newsNews

Ondersteun Ruan se gholfdag

Ruan Korb het sy spelerskaart verwerf om aan die Sonskynreeks deel te neem.

Maar om professionele gholf te speel is ‘n duur loopbaan wat ‘n speler tot sowat R180 000 vir die jaar uit die sak kan jaag.

Daarom bied Ruan op 28 Februarie ‘n toernooi by die Middelburg Buiteklub aan, met die spelers wat om 10:00 afslaan met ‘n “shotgun” begin.
Vir navrae kan sy pa, Kallie, by 082 807 6258 gebel word.

 

 

Lees ook:

 

Nuwe tierbaba by Mbidi

Video: Opruimingswerk begin na drie damwalle breek weens wolkbreuk

Annica van Staden slagoffers verloor duisende

VIDEO: Seekoei kuier op Elandslaagte

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button