Local newsNews

Skok na sakeman se dood

Die gemeenskap is geskok na die skielike afsterwe van mnr. Geoffrey Bernitz (Handelaarshoof van Motomid) gisteraand (Donderdag).

Op die besigheid se deure is ’n kennisgewing aangebring wat aandui dat hulle gesluit sal wees tot Dinsdag weens die afsterwe van mnr. Bernitz.

•Daar is nie op hierdie stadium meer inligting beskikbaar nie.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button