Liggiefees gaan nog aan!
Die Middelburg Care Village Liggiefees gaan nog aan tot Vrydag!

Hekke open daagliks om 17:00 vir die stalletjies, waarna die liggies aangesit word sodra dit donker is. Die liggiefees is daagliks oop tot 21:00.
•Toegang is R20 per persoon.



Lees ook:
Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou
Ouma is lus en vaar die strate in
Soek jy nuus op ’n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Het julle vir ons ’n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za



