Local newsNews

JB gaan Country sing

Jan Benadie, beter bekend as JB, is bekend vir sy Country optredes.

Hy is een van talle plaaslike kunstenaars en ook die bekende sanger, Richard van der Westhuizen, wat Saterdagaand vanaf 18:00 by die Hartsnare Musiekfees by Event City sal optree.
Hekke open al om 16:00 en toegang is R100 per persoon (+ ’n blikkie kos).

•Jan is ’n voltydse sanger en buiten DJ-werk, doen sy besigheid, JB Music J Productions ook verhoogligte vir funksies.

Vir navrae, bel hom by 061 729 0926 of stuur ’n WhatsApp na 065 974 4017.

 

Lees ook:

Dorp neem afskeid van geliefde polisievrou

Kanonkop matrieks groet

Ouma is lus en vaar die strate in

VIDEO: Karien is pure goud

 

Soek jy nuus op ’n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Het julle vir ons ’n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button