Local newsNews

Madibafees by Koppiestraat

’n Paar besighede het saamgespan en op Mandeladag al die inwoners van die Koppiestraatprojek bederf.

Dawie de Villiers an Jackie Morgenrood van Buffalo Lake Spur oorhandig aan Marietjie en Corrie die geskenke vir die kinders by Koppie straat. Klein Reinette du Brein kon nie wag om haar pakkie oop te maak nie.
Die makelaars by FIA wat die Madiba Magic dag by Koppiestraat geinisieer het,. Hulle het ook eetgoed gebring en op die dag op die perseel gewerk. Wilma Grech, Desire Brits, Nirvasha Ramnanan, Marietjie Du Plooy, Peter Atkinson, Imtiaz Aboobaker, Ilna Vermaak, Annelize Mouton, Willie van Dyk, Gabbi Stais en Corrie du Plooy.
Rhonda Botes (Hollard) oorhandig aan John Fraud sy bederf pakkie waarvoor hy duim in die lug dankie se.

 

Lees ook:

Pumas se sukses in ‘n voorbeeld van eendrag maak mag

Kaptein Booyse die kroek

 

 

Kry ons nuusbrief

Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry

Soek jy nuus op ‘n drafstap?

Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.

“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.

Volg ons YouTube kanaal.

Het julle vir ons ‘n storie?

Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button