Kry jou kaartjie en ondersteun Meonn!
Daar is nog kaartjies beskikbaar vir Marulaboom se optrede Saterdagaand (14 Julie) om 18:30 by Event City.

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir Marulaboom se optrede Saterdagaand (14 Julie) om 18:30 by Event City.
Kaartjies beloop R100 per prsoon.
Dié optrede is die laaste kans vir Meonn de Villiers, Middelburg se paraplegiese-atleet, om fondse in te samel vir sy deelname aan die Sant Cugat atletiekkampioenskappe in Spanje.
Hy moet R50 000 insamel om dié droom te bewaarheid en die gemeenskap word gevra om in hul massas op te daag vir optrede van Marula.
Bel Griet by 064 654 7062 of Meonn by 062 200 6237 om jou kaartjie te verseker.
Lees ook:
Donkie tref Marble Hall burgemeester se Audi
Nigerian assassinated in front of house
Kliek op die skakel om te registreer om ons nuusbrief met die jongste nuus per e-pos te kry
Soek jy nuus op ‘n drafstap?
Stoor ons bystand nommer (072 248 3855) en stuur ons ‘n Whatsapp boodskap met die woorde “Add me” om deel te word van ons uitsaailys.
“Like” ons op Facebook, of volg ons op Twitter en Instagram.
Volg ons YouTube kanaal.
Het julle vir ons ‘n storie?
Kontak die redaksie op ons 24 uur bystandnommer 072 248 3855, of stuur ‘n e-pos aan ons redakteur tobie@mobserver.co.za



