Local newsNews
Vroue steel sambreel by liefdadigheidsfunksie
Twee vroue het sonder om te blik of te bloos 'n sambreel gesteel tydens die Helpende Hand Middelburg se Bosveldfees Saterdag by Event City.
Ongelukkig vir hulle, is die hele diefstal op CCTV videomateriaal vasgevang.
Die waarde van die sambreel is R3 500 en die skuldiges is tot Maandag 17:00 gegee om die sambreel terug te besorg, andersins sou sake teen hulle geopen word.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



