Local newsNews

VIDEO: Bokse vlieg by aflewerings trok uit

Die gort is gaar nadat ’n Middelburg inwoner ’n video van ’n aflewering by Woolworths in die middedorp, op Facebook gedeel het.

Japie Diedericks sê dat hy glad nie die hewige reaksie wat die video ontlok het, verwag het nie.

Hy is intussen deur Woolworths sowel as Imperial Logistics gekontak en in kennis gestel dat grootkoppe van die onderskeie maatskappye met hom wil gesels oor die voorval.

 

https://www.facebook.com/1306150721/videos/10215180992300584/

 

“Ek het nie vir iemand probeer moeilikheid maak nie, maar verkeerd  is verkeerd,” sê mnr. Diederiks.

Sy vrou het die video 14 Maart net na 11:00 die oggend geneem terwyl sy in die parkeerarea gesit en wag het vir iemand.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button