Local newsNews
VIDEO: Kyk hoe maklik word handsak gesteel
Kyk hoe maklik het ’n man en vrou saamgewerk om ’n vrou se handsak in Game by die Middelburg Mall te steel!
Later het die man selfs sy selfoon met die een wat hy gesteel het vergelyk en die gesteelde foon voor by sy broek ingedruk.
Die handsak en beursies is later in een van die rakke gevind. Slegs die kontant is gesteel.
• Lees die volledige berig in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



