Local newsNews

Machadodorp meisie gevind

Die meisie wat gister in Machadodorp as vermis aangemeld is, is opgespoor. 

Marika Scheepers (19) is veilig en ongedeurd.

’n Persoon wat betrokke was by die soektog sê dat die druk wat deur sosiale media en nuus berigte veroorsaak is, direk verwant hou met die feit dat sy veilig opgespoor is.

 

Lees oorspronklike storie hier:

Meisie van Machadodorp vermis

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button