Local newsNews

VIDEO: Baba val uit oop venster toe ma draai

’n DashCam het die histeriese huil van ’n baba vasgevang nadat hy by ’n motor uitgeval het.

Die klankbaan saam met die video is van ’n baba wat uit ’n voertuig geval het Donderdag naby die Middelburg Mall.

Die baba was nie vas in ’n stoeltjie nie en het by die agterdeur uitgeval terwyl die ma draai.

• Op die DashCam kan ’n mens nie die gebeure sien nie, maar wel die baba hoor huil.

• Lees die volledige storie in die Vrydag uitgawe van die Middelburg Observer.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button