Local newsNews

Ollie Olwagen is oorlede

Groot Ollie Olwagen is oorlede op die 23ste Desember 2017 na 'n lang siekbed.

Hannie, kinders, kleinkinders en agterkleinkinders:

Ons liewe Pappa/Oupa/Oupa Groot Ollie Olwagen is oorlede op die 23ste Desember 2017 na ‘n lang siekbed.

Hy was ‘n welbekende inwoner vir 45 jaar.

Sy plek is leeg in ons harte maar hy rus nou sag en sonder pyn by die Here. Ons gaan hom baie mis.

Sy gedenkdiens vind plaas Vrydag die 29ste Desember 2017 om 10h00 by die Nederduitsch Hervormde Kerk – 43 Bhimy Damane Str Middelburg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button