EntertainmentLifestyleLocal newsNews

Moenie die kans om Piet Botha op die verhoog te sien misloop nie!

Piet Botha tree hierdie Vrydag by Rustique op.

Piet Botha betree vir die eerste keer na sy ongeluk, weer die verhoog in Mpumalanga, hier by ons eie Rustique Boutique Hotel.

Hy sal Vrydag 15 Desember ’n akoustiese konsert hou met liedjies van sy nuwe album af sowel as ou gunstelinge.

Kaartjies beloop R150 per persoon.

Kontak 013 283 1451 of 082 897 2809 om jou plek te bespreek.

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Middelburg Observer in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button