Daar is ’n sterk inloop by die Middelburgdam.
Die damvlak het vanaf gister (Sondag) tot vandag al met 509 mm gestyg.
Kyk in die Middelburg Observer se Dinsdag uitgawe in die hande om uit te vind wat die presiese damvlak nou is en ook hoeveel dit in die omgewing gereën het oor die naweek.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



